In Memoriam,
Christo Volschenk
Christo was in die Swartwitpens Voortrekkergroep saam met Pierre Goosen, Johan Pouw, Willem Cillie, Lood Rabie, Francois Smit, Bertie Oosthuysen. Hulle het almal saamgekom op 30 April 2022, Christo se 69ste verjaardag. -MARET
Stuur fotos, videos of teks aan pietkoerant@gmai,com
Beter nog, skryf 'n blog en stuur dit
aan dieselfde epos-adres
Foto Links bo: As ek reg onthou...WP tennisspan. Foto Regs bo: Was in Swartwitpens Voortrekkergroep saam met Pierre Goosen, Johan Pouw, Willem Cillie, Lood Rabie, Francois Smit, Bertie Oosthuysen. (Kyk na die hoof-foto bo-aan hierdie blad) -MARET
Die fietstoer van Stellenbosch na Mosselbaai saam met met Johan Pouw en Lood Rabie -MARET
LINKS is 'n Tik-Tok video wat Christo se sussie,Maret, oor sy laaste dae in die Karoo saamgestel het. Al die foto's op hierdie blad kom van haar af. Stuur gerus nog fotos aan pietkoerant@gmail.com.Beter nog, skryf 'n artikel of kort herinnerige en stuur dit saam.
Maret skryf o.m. op haar WhatsApp: Christo was vreeslik gelukkig op Loxton. Hy het soveel planne gehad nog....het so uitgesien na sy toekoms en bydrae wat hy wou lewer in gemeenskap van Loxton Die hele dorp treur
Die byskrif in die koerant lui as volg: In Christo Volschenk beskik Libertas oor'n uitstekende speler...
'Christo was een van die innoverendste joernaliste wat ek ooit geken het.'
- Lees Piet Marais se blog.
LINKS: 'n Greep uit Chrsito se bedrywighede terwyl hy in Duitsland vryskut
gewerk het.
REGS en ONDER: Die laaste projek wat hy aangepak het terwyl hy hom op Loxton tuis begin maak het.